Astoni Guest Lodge Twins

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Amber C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great stay! Great stay! The place was really easy to find, the room was clean and we felt safe during our stay. Close to all places we planned to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Perfek vir ons behoeftes. Naby aan die Emerald Casino. Ons het 'n SA kickboxing kompetisie by die Emerald Casino bygewoon. Die plekkie het ons doeleindes perfek gepas, was loopafstand vanaf die Casino. Die kamers was baie goed geprys en baie netjiese plek. Die kamers is modern en het alles ingehad vir die kort verblyf. Daar was ook 'n groter kombuis tot die gaste se beskikking. Die swembad en lapa het baie uitnodigend gelyk, maar a.g.v. van ons kort verblyf kon ons nie daarvan gebruikmaak nie. Die swembad en area was netjies en skoon. Al wat dalk effens problematies was, was die parkeerplek. Dit is effens klein vir die hoeveelheid eenhede wat daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolindi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ekstra myl gegaan om ons te help. Astoni Gastehuis het die ekstra myl gegaan om ons te help. Selfs ons sportspan se klere help was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik. Baie lekker geslaap. Anton is baie vriendelik gewees. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie George R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Aangenaam verras. Dit was 'n baie aangename blyplek vir die een aand wat ek daar oor gebly het. Sal weer daar bespreek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne S
1 nag
5.0
Mei 2025

A good place for an overnight stay. Thank you. Comfortable, lovely accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlike oornag. Netjiese, veilige gastehuis naby Emerald Casino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Lekker gebly. Ons het lekker gebly en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Baie goeie oorblyf fasiliteit. Baie lekker gebly, skoon, ruim, goed toegerus, net jammer daar is geen koffie/tee/suiker/melk in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Beefwood Road, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349dcf72abd3635e2496769f07d4c0ec36e59985b3ac136220111e076fd33c465edf15431e54c38316e0ee931decd957abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 70 Beefwood Road SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.738381408189 27.853996304299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang