Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astoni Guest Lodge Twins

Grace
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Grace bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeirewe, 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi in. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rejoice
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Rejoice bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Houtstapeldeure lei na die lapa met 'n swembad. Die lapa het ook ingeboude braaigeriewe. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, onbeperkte WiFi en 'n kluis in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Believe
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Believe bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Houtstapeldeure lei na die lapa met 'n swembad. Die lapa het ook ingeboude braaigeriewe. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, onbeperkte WiFi en 'n kluis in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Prosper
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Prosper het 'n dubbelbed, digte gordyne en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi. Hierdie eenheid lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin, swembad en boma. Dit is ook naby die tweede gemeenskaplike kombuis. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasmasjien-tuimeldroër, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Love
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Love bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die eenheid het 'n mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kas met eetgerei. Gaste in die eenheid het nie toegang tot die gemeenskaplike kombuis nie. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hope
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hope bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, platskerm-slim-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi in. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peace
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Peace bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 matrasse vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, platskerm-slim-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi in. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Joy
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Joy bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 matrasse vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Houtstapeldeure lei na die lapa met 'n swembad. Die lapa het ook ingeboude braaigeriewe. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, onbeperkte WiFi en 'n kluis in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blessing
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Blessing is 'n woonstel met 'n kombuis, badkamer, sitarea en slaapkamer. Dit het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek onder 'n motorafdak. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond-en-mikrogolfoond-kombinasie, nog 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Ander geriewe sluit 'n luukse L-vormige rusbank van sweedseleer, 'n groot slim-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging in die sitarea, onbeperkte WiFi, 'n kluis en 'n braaidrom in. Blessing is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beefwood-straat 70, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349dcf72abd3635e2496769f07d4c0ec36e59985b3ac136220111e076fd33c465edf15431e54c38316e0ee931decd957abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 70 Beefwood Road SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.738381408189 27.853996304299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem