Gegund Gasteverblyf

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elsabe D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gasvry en ontspanne. Ons sal vir seker weer bespreek. Ons het heerlik oornag by Gegund, baie veilig gevoel, rustig geslaap en die atmosfeer was ontspanne - huislik en rustig! Die ontvangs was gasvry en die kamers het alles gehad wat nodig was om die kuiertjie op Parys 'n baie mooi herinnering te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JG
Gegund Gasteverblyf
Baie dankie vir jou mooi woorde, julle was ook fantastiese gaste!

Maryna H
1 nag
5.0
Sep 2024

Friendly, clean, cozy. The room was cozy and clean, and the owner was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simeon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gemaklik. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Issie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Absoluut 'n plesier om daar te kuier. Sal dit aanbeveel vir enige een! Elke keer as ons vir ons ouers in Parys gaan kuier, oornag ons by die gastehuis. Dit is jou huis weg van die huis af. Altyd so netjies en ons het al in al die kamers oornag, en dit is net een ongelooflike lekker ervaring elke keer. Van die groet by die hek met jou aankoms tot jy weer ry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Issie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het nou al meer as een keer hier oornag en elke keer was dit net 'n plesier om hier te bly. Baie mooi kamer met badkamer. Hartlike ontvangs, voel asof mens deel van 'n familie is. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker gekuier. Baie lekker! Die kammertjie was skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik, sy het die heerlikste stukkie cremora tert vir my gegee om te proe! Sal weer soontoe gaan. Lekker mense met 'n lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was presies waarvoor ons gesoek het. Netjies en sal dit enige tyd aanbeveel. Kamers, badkamer, ens. was so mooi gedoen en skoon. Sal weer teruggaan. Regte juweel van 'n plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JG
Gegund Gasteverblyf
Baie dankie Issie, waardeer opreg. Groete

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ek was aangenaam verras tydens ons oorbly by Uit en Tuis, dit is 'n baie netjiese gastehuis waar die eienaars uit hulle pad gaan om gaste se verblyf so aaggenaam en gemaklik as moontlik te maak. Uit en Tuis is in 'n stil gedeelte van Parys en die gastehuis is baie netjies. Die eienaars is persoonlik betrokke by die verwelkoming van gaste en gaan uit hul pad om gaste se verblyf 'n onvergeetlike ondervinding te maak. Gaste word genooi vir 'n bring en braai en die gasheer is 'n bobaas braaier. Uit en Tuis se leuse is nie verniet "waar gaste vriende word, en vriende familie word" nie. Dit is 'n uitstekende blyplek wat ek graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JG
Gegund Gasteverblyf
Beste Jaco Dit was vir ons 'n absolute voorreg om julle as gaste te kon hê en julle is weg by ons as vriende. Baie dankie vir die uitstekende & pragtige resensie en ons sien julle binnekort weer. Beste groete Ina & Jacques

Hester C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie aangenaam. Netjies, skoon, keurig, gasvry, baie honde vriendelik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JG
Gegund Gasteverblyf
Liewe Hester, Bly dat ons jou kon akkomodeer en dankie vir die pragtige resensie. Groete Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11B Boom street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb995f41225af969579206b1bdf1aac288ea46e5361e332e762d1bc21996f0fa383b5e6ac6fb80a4486cc4813051c7bc58ad7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 11B Boom street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.905990583995 27.444349229336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang