Parys Akkommodasie by Uit en Tuis | LekkeSlaap
+62

Uit en Tuis

40 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Uit en Tuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Antoinette V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Het tuisgegaan in die Rosiekamer - beveel aan dat lugversorger in kamer geïnstalleer word.

Gary V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir beter vra wat ligging, diens en gasvryheid betref. Dankie Hildie.

Parys is 'n juweel dorp.

Tina R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R
Saam met vriende

Wonderlike plekkie, skoon en netjies en Hildie was voorwaar so gasvry.

Wonderlike plekkie, skoon en netjies en Hildie was voorwaar so gasvry.

Anne-mari T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mari T
Saam met vriende

Uitstekend! Ons ontvangs was warm en hartlik. Die kamer was skoon en netjies en ons was onmiddellik tuis. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Die diens is uitstekend. Sal enige tyd weer Uit en Tuis besoek en aanbeveel aan vriende.

Stephney C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephney C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en pragtig!

Wow, wat 'n stunning plekkie. Baie netjies, alles pragtig skoon en daar is so baie detail in die kamer. Vreeslik vriendelike mensies met n opregte hart. Ons beplan al reeds ons volgende kuiertjie en beveel die plekkie met groot vrymoedigheid aan! Dankie vir alles en julle vriendelikheid ons het baie spesiaal gevoel.

Anel S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Wonderlik.

Baie goeie en vriendelike diens. Voel werklik soos uit en tuis.

Marian C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian C
Saam met vriende

Blyplek is soos eie huis.

Kamer baie skoon en netjies. Stylvol ingerig met goeie kwaliteit meubels. Baie gasvry ontvang. Kuierstoep is 'n pluspunt. Sal definitief aanbeveel aan vriende en familie.

Mary-ann G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann G

Uitstekend.

Met die grootste gasvryheid ontvang. Fisherman"s Shack unieke plekkie en baie goed en prakties ingerig. Dekor baie smaakvol. Heerlike nagrus gehad.

Dirk S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Perfekte plekkie in Parys!

Dit was perfek! Die gasvrou is baie behulpsaam, vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Die kamers is baie gerieflik, skoon en het alles wat jy nodig het.

Elmarie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Ons het 100% tuis gevoel.

Dankie Hildie vir die gasvryheid. Was so lekker om te weet Willemien (worshond) was veilig en welkom.

Erika J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, perfek vir oornag.

Sien sterre.

Sarah J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah J
Gesin met tieners

Baie lekker.

Rusting, skoon en gasvrye plekkie. Beveel. regtig aan. Lekker gekuier op die stoep om die koolstoof en vleis gebraai. Sien julle weer!

Franscois C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois C
Saam met vriende

Topklas.

Hildie was 'n fantastiese gasvrou en die geriewe was baie goed. Sal met graagte Uit en Tuis aanbeveel, pragtig skoon en baie gemaklike verblyf.

Edgar B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar B
Enkelreisiger

Baie lekker gebly by Uit en Tuis.

Ek is baie gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel. Alles was nuut en skoon en ek het heerlik geslaap en gerus. Ek sal Uit en Tuis aanbeveel en weer van julle gebruik maak.

Jan M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verrassing.

Ek sal beslis 'n kuier by Hildie aanbeveel. Alles was kraakskoon. Dis 'n stil en veilige area. Aandag aan detail is regtig opmerklik. Dankie vir 'n baie gemaklike nag.

Lizelle V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons was baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie goed.

Shaun G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon en vriendelik.

Baie lekker geslaap, was net een aand, maar baie netjies skoon en gasvry.

Erika V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Wat 'n verassing! Hildie het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel met haar vriendelikheid en drukkie met ons aankoms. Ons het die oorslaap terdeë geniet in 'n uiters skoon lekkerruik plekkie. Ons beveel die plekkie definitief aan.

Shawn M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n juweel van 'n plek!

Wow! Ek sal nooit weer verder soek as hierdie pragtige plekkie nie. Nie eers te praat van die eienaars nie. Lekker land en sand gesels saam Hildie, my en my verloofde laat voel of ons regtig tuis is. As jy n plekkie in Parys soek gaan jy sukkel om 'n lekkerder plek as dié te kry!

Dellorin B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dellorin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjies en baie gerieflik.

Ingrid P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met vriende

Dit was die oulikste plek met die vriendelikste mense.

As mens daar aankom voel jy klaar tuis. Die liefde en moeite wat in elke detail gesit is maak dat dit 'n baie knus voel. Het nie 'n slegte woord om oor Uit en Tuis te se nie, alles was net reg gewees. Hul slagspreuk het dit definitief reg gekry: Your Home Away From Home.

Joelinda B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelinda B
Saam met vriende

Vreeslik lekker gebly by Uit en Tuis.

Baie netjies en skoon. Ons kan die plekkie beslis aanbeveel. So lekker gebly en gaan beslis weer daar tuis gaan.

Maleshwane M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleshwane M
Saam met vriende

Just the best place to get away from the hustle and bustle of the city.

A quiet and safe area.The room was excellently prepared. Bedding, kitchenette, bathroom were on point. We couldn't stop raving about the setting. The owners are very friendly and welcoming. We really enjoyed our stay and felt very important. Thanks, Hilde.

El V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevrediggend.

Baie skoon en netjies, baie vriendelik en behulpsaam.

Magriet B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet B
Gesin met klein kinders

Heerlik gemaklik gebly en baie vriendelik ontvang.

Ons het heerlik gebly en baie tuis gevoel. Baie vriendelik ontvang.

Heinz M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz M
Saam met vriende

Ons verblyf was uit die boonste rakke.

Ons betuig graag ons dank aan ons gasheer en gasvrou, Attie en Hildie Barnard, vir 'n buitengewoon lekker naweek. Hulle het vanuit die staanspoor ons welkom laat voel en het voortdurend uit hul pad gegaan om die omstandighede so gerieflik as moontlik vir ons te maak. Baie dankie veral vir die gebruik van julle persoonlike kombuisgeriewe. Die gastehuis en die eenhede is smaakvol versier en het sommer hope karakter en houding. Die eenhede was netjies en skoon en die elektriese komberse het handig te pas gekom toe die temperatuur drasties begin daal het. Baie dankie weereens vir alles en ons wens julle alle sterkte toe met die verwesenliking van julle gastehuisdroom.

Ria V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Gesin met tieners

Gasvry en hartlike ontvangs. Dis beslis waarde vir geld.

Van die oomblik wat ek bespreek het het die gasvryheid gewys in die e-pos en die herinnerings. Die besoek was baie aangenaam en Uit en Tuis is beslis waarde vir geld.

Jacoba N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba N
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en 'n heerlike huislike atmosfeer!

Ons het dit baie geniet en is so vriendelik ontvang. Ons het twee kinders saam ons gehad en die dame was so vriendelik met die kinders. Die kamers is mooi toegerus en warm komberse in die kamers (Parys word lekker koud in die winter). Daar is 'n heerlike stoep met tafeltjies ons het dit geniet om daar te sit en eet, voel regtig of jy by jou eie huis is, dis baie baie huislik daar. Ek kan dit vir enige een aanbeveel om van die gastehuis gebruik te maak!

Corniel Z - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corniel Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelikheid en netheid het ons baie beïndruk, absoluut gasvry.

Ons was met absolute vriendelikheid ontvang. Die plekkie was skoon en ons het boonop 'n lekker sjokolade geskenk gerky. Dit is baie goed gelee. Die gasvryheid is in oorvloed by hierdie gastehuis. Sal definitief weer daar gaan kuier as ons Parys besoek.

Lorraine V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Gesin met tieners

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Ons het die verblyf baie geniet. Baie dankie aan Hildie vir julle vriendelikheid en hulpvaardigheid om ons verblyf so aangenaam te maak. Ons sal julle beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Dawid V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, rustig skoon en vriendelike mense.

Die tuin en kamers is baie skoon en netjies. Dit is heerlik stil en baie veilig. Die eienaars van die plek is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is ook loopafstand van die dorp af en naby alles.

Dalene B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, gerieflike verblyf.

Ontvangs was vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel.

Lizelle S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met tieners

'n Moet vir enige iemand wat Parys besoek.

Van die begin af was die gasvryheid en diens van die beste gehalte. Uit en Tuis is sentraal en loopafstand van al die winkels af. Ons verblyf was skoon en netjies en daar was niks kort nie. Ons sal Uit en Tuis aanbeveel vir enige person of familie wat Parys gaan besoek en ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Guido U - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guido U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in Parys met baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Ons het ons verblyf in Parys by Uit en Tuis bespreek om te oornag na 'n troue in die omgewing. Op ons versoek kon ons vroeër inboek in ons kamer. Hildie, die eienaar, het ons op die dag van ons bespreking gekontak om seker te maak dat sy by die huis is wanneer ons inboek. Die kamer was baie netjies en het aan al ons verwagtinge voldoen. Een ding wat ek dalk sou voorstel is om 'n tweepunt-prop beskikbaar te stel in die kamer, maar dit is slegs omdat ons self vergeet het om een saam te bring. Omdat ons op 'n Sondag uitgeboek het, het Hildie ons per WhatsApp laat weet dat hulle die oggend kerk toe gaan. Sy't sommer per WhatsApp verduidelik hoe ons met ons sleutel kan maak wanneer ons uitboek. Ons sal definitief weer by Uit en Tuis bespreek wanneer ons in Parys moet oornag.

Uit en Tuis's terugvoer

Hi Guido, baie dankie vir die goeie resensie. Ek is altyd beskikbaar om te help met enigiets waar ek kan. Sal tweepunt prop insit, dankie vir die voorstelling. Volgende keer moet jy net vra, indien jy enigiets benodig. Ek help graag.
Hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete,
Hildie

Uit en Tuis
Marinda B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Gesin met tieners

Die gasvryheid, netheid en uitleg van Uit en Tuis dra by tot die antieke tema van Parys.

Hildie se gasvryheid en verwelkoming is onbeskryflik! Uit en Tuis is so uniek, mens se gedagtes verdwaal met al die mooi. Hildie het beslis talent. Elke kamer, vertrek, hoekie is perfek! Baie ontspannend en gemaklik vir oud en jonk. Was vir ons 'n voorreg om by Uit en Tuis te kuier. Sal Uit en Tuis beslis 5 ster aanbeveel.

Fanie H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, skoon en rustig.

Baie lekker oorgeslaap met baie vriendelike gasvrou. Sal weer daar oorslaap in die toekoms.

Marlene V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Lieflik, netjies en heerlike bed en handdoeke.

Hildie het wonderlik vir ons gesorg. Die Rosiekamer is lieflik met 'n heerlike bed en luukse 5-ster handdoeke. Ons get ons vierjarige saamgeneem en sy het tot ekstra beker en beskuit vir haar uitgesit. Regtig 'n great ervaring. Sou op hulle stoep wou kuier - het so gesselig gelyk - ons tyd het dit net nie toegelaat nie. Sal weer daar bly! Dankie julle!

Terence D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Terence D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer is mooi en skoon. Ons het baie welkom gevoel en was met groot gasvryheid ontvang.

Clifford M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was kort maar heerlik gebly.

Ons sal Uit en Tuis aan enige iemand aanbeveel. Vriendelike diens en netjiese kamers. Ons sal vir seker weer aan hulle klokkie lui in die toekoms.

Marinda V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met besondere aandag aan detail.

'n Pragtig ingerigte kamer met lieflike, luukse linne. Die hartlike ontvangs sal enige reisiger welkom laat voel.

Uit en Tuis's terugvoer

Hi Marinda, dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê Baie dankie vir die goeie resensie.
Groete,
Hildie

Uit en Tuis
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 11B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeyGNTxvUgxPAJOmt1xsqY8CbxkA5bMLcq0QmmbnAyXL0pPZluY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 11B Boom street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.905942053515 27.44431182209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za