Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit & Tuis Guesthouse

Gastehuis
Fisherman's Shack
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met Openview-kanale, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe en 'n waaier. Elektriese komberse word in die winter voorsien. Die eenheid het 'n privaat sitarea buite en het ook toegang tot die patio en braaigeriewe wat met ander gaste gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rosiekamer
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot buitesitplek in die tuin, 'n stoep, en braaigeriewe wat met ander gaste gedeel word. Die kamer is ingerig met 'n TV met Openview-kanale, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paryskamer
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot sitplek buite die kamer, 'n stoep, en braaigeriewe wat met ander gaste gedeel word. Die kamer is ingerig met 'n TV met Openview-kanale, 'n yskas en tee-en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stoepkamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is 'n selfsorg-eenheid en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed, driekwartbed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die kamer bied toegang tot die stoep en braaigeriewe wat met ander gaste gedeel word. Daar is ook 'n TV met Openview-kanale en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en ketel toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 11B, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec2609118a80f42041d7746b0b9bab5cc1812328de651834b3bcd8cc02a003f104309d15fb0932393072091082e439c77b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 11B Boom street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.905942053515 27.44431182209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem