Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Parys

Gegund Gasteverblyf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mari P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag in Parys op pad terug huis toe. Arriveer, lekker gebraai en lekker geslaap. Tannie Hantie is die vriendelikste mens! Ons was so warm verwelkom, sy het sommer hondebakkies en bedjies reggehad vir ons 2 hondjies. Ons het gebruik gemaak van die braaigeriewe. Die kamers is so mooi, netjies en skoon. Die plek is baie oulik en gemaklik. Ons sal beslis weer daar bly wanneer ons deur Parys reis. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gasvry en ontspanne. Ons sal vir seker weer bespreek. Ons het heerlik oornag by Gegund, baie veilig gevoel, rustig geslaap en die atmosfeer was ontspanne - huislik en rustig! Die ontvangs was gasvry en die kamers het alles gehad wat nodig was om die kuiertjie op Parys 'n baie mooi herinnering te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JG
Gegund Gasteverblyf
Baie dankie vir jou mooi woorde, julle was ook fantastiese gaste!

Loganayagee (Viloshni) N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Cosy, comfortable & charming place. Highly recommend for a weekend break away. The place was lovely & charming. Our host was so welcoming & made our overnight stay very comfortable, and she was also very accommodating. The room was very clean & cosy. The entire place had a beautiful cosy charm & atmosphere. Will definitely recommend to anyone wanting a weekend break away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna H
1 nag
5.0
Sep 2024

Friendly, clean, cozy. The room was cozy and clean, and the owner was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simeon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gemaklik. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Issie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Absoluut 'n plesier om daar te kuier. Sal dit aanbeveel vir enige een! Elke keer as ons vir ons ouers in Parys gaan kuier, oornag ons by die gastehuis. Dit is jou huis weg van die huis af. Altyd so netjies en ons het al in al die kamers oornag, en dit is net een ongelooflike lekker ervaring elke keer. Van die groet by die hek met jou aankoms tot jy weer ry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Issie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het nou al meer as een keer hier oornag en elke keer was dit net 'n plesier om hier te bly. Baie mooi kamer met badkamer. Hartlike ontvangs, voel asof mens deel van 'n familie is. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker gekuier. Baie lekker! Die kammertjie was skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik, sy het die heerlikste stukkie cremora tert vir my gegee om te proe! Sal weer soontoe gaan. Lekker mense met 'n lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was presies waarvoor ons gesoek het. Netjies en sal dit enige tyd aanbeveel. Kamers, badkamer, ens. was so mooi gedoen en skoon. Sal weer teruggaan. Regte juweel van 'n plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JG
Gegund Gasteverblyf
Baie dankie Issie, waardeer opreg. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11B Boom street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb995f41225af969579206b1bdf1aac288ea46e5361e332e762d1bc21996f0fa383b5e6ac6fb80a4486cc4813051c7bc58ad7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 11B Boom street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -26.905990583995 27.444349229336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang