+56
Gastehuis in Parys

Gegund Gasteverblyf

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11B Boom street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Gegund Gasteverblyf bied gemaklike verblyf in 'n gesellige gastehuis in die dorp Parys, binne loopafstand van die Vaalrivier. In Parys kan gaste na hartelus inkopies doen in kunsgalerye en antiekwinkels, of 'n heerlike maaltyd by een van die vele restaurante geniet.

Die gastehuis bied 'n warm atmosfeer, en verblyf word in 3 slaapkamers aangebied. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer, en gaste het toegang tot 'n stoep en 'n braai-area.

Die kamers word daagliks skoongemaak en is toegerus met 'n yskas, 'n TV met Openview-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vars water, melk en beskuit word voorsien.

Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing vir gaste om te geniet, soos gholf, ziplining, begeleide toere, valskermspring, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, ponie- en perdryroetes, bergfietsry, warmlugballonritte, staproetes, wildritte, visvang, kanovaart, voëlkyk en abseil. Die Afridome is slegs 2.6 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lisa V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, rustige verblyf. Ons het baie lekker gebly. Hantie het ons dadelik laat tuis voel en ons is huis toe met tuisgemaakte konfyt! Sy het ook res...
Sien meer
Feb 2026
Mari P
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag in Parys op pad terug huis toe. Arriveer, lekker gebraai en lekker geslaap. Tannie Hantie is die vriendelikste mens! Ons was so warm verwelkom,...
Sien meer
Jan 2026
Elsabe D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en ontspanne. Ons sal vir seker weer bespreek. Ons het heerlik oornag by Gegund, baie veilig gevoel, rustig geslaap en die atmosfeer was ontspa...
Sien meer
Nov 2025
Loganayagee (Viloshni) N
Saam met lewensmaat
4.8
Cosy, comfortable & charming place. Highly recommend for a weekend break away. The place was lovely & charming. Our host was so welcomi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Maryna H
5.0
Friendly, clean, cozy. The room was cozy and clean, and the owner was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 11B Boom street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Gegund Gasteverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11B Boom street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb995f41225af969579206b1bdf1aac288ea46e5361e332e762d1bc21996f0fa383b5e6ac6fb80a4486cc4813051c7bc58ad7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 11B Boom street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -26.905959489804 27.44435321074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang