- 26 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 64 Van der Stel Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Van der Stel Manor is 'n lieflik gerestoureerde Kaaps-Hollandse huis wat uit 1910 dateer. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt in Stellenbosch naby die dorp.
Verblyf beskik oor luukse Klassieke en Superieure kamers wat lugversorging het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. 'n Heerlike ontbtyt word in 'n rustige atmosfeer bedien. Ligte etes, uitstekende wyne, tee en nageregte is beskikbaar.
Van Der Stel Manor is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af, en naby gholfbane, uitstekende restaurante en 'n aantal wynkelders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanlie & Viljee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 64 Van der Stel Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Van Der Stel Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Van der Stel Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 26 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang