View On The Bay
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2024 tot 20 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinta-singel 7, Britannica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
View On The Bay is 'n netjiese en gerieflike selfsorgwoonstel wat apart van die hoofhuis is met 'n privaat ingang en pragtige uitsig oor die hawe en oseaan in St Helenabaai.
Die woonstel bied verblyf aan tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n privaat stoep. Die woonstel het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. In die kombuisie is 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, gasstofie vir koffie en tee en 'n ketel.
Buite is 'n onderdakstoep, 'n etenstafel vir 2 en 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi en 'n haardroër is vir dames beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pinta-singel 7, Britannica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink View On The Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britannica Heights St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinta-singel 7, Britannica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap