Villa de Vie Self Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Vredekloof Road, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa de Vie Selfsorg is in die voorstad Brackenfell, Kaapstad, geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers, hospitaal- of familiebesoekers. Die kompleks is naby talle winkels, restaurante en alle ander geriewe geleë.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 1 stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek, sowel as 'n TV met Netflix en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas. Gaste kan die DStv-stroomdiens op die TV gebruik deur in te teken met hul eie intekeningbesonderhede.
Die kompleks bied ook gaste veilige parkering en die gebruik van die tennis- en muurbalbane.
Brackenfell is naby die bekende Wynroete geleë en slegs 20 minute se ry vanaf die Kaapstadse middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 165
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 65 Vredekloof Road, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa de Vie Self Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Vredekloof Road, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang