LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa de Vie Self Catering | LekkeSlaap
+15

Villa de Vie Self Catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Villa de Vie Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chaveli P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaveli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede

Aangesien ek by die hospitaal moes wees, was dit baie gerieflik vir ons om naby te wees die oggend van inklok. Ook vir my man om bekostigbare, veilige, netjiese verblyf te hê terwyl ons daar was. Ek het baie gerus gevoel as hy saans terug moes gaan want dit was naby en veilig. Vriendelike diens, geen klagtes.

Francois L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en gerieflik.

Goeie ligging, naby alles.

Johnita W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnita W

Ek het 'n plekkie gesoek om te rus en dit was perfek.

Die woonstel is netjies en ruim. Dit is in 'n rustige en veilige woonbuurt. Ek het my verblyf baie geniet.

Antoinette J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede keer, heerlik gebly.

Heerlike en gerieflike akkomodasie. Ek sal net wil voorstel dat toiletsitplek herstel of vervang word. Verder het ek heerlik gebly.

Louis B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het doktersbesoeke in die Paarl gehad.

Die woonstel is baie netjies en gerieflik. Ons kyk altyd eerste hier of blyplek beskikbaar is.

Louis B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is perfek vir 'n kuier in die Kaap.

Netjies, skoon en baie gerieflik. Ons sal beslis weer kom!

Franciske M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franciske M
Gesin met tieners

Alles gehad wat ons nodig gekry het, selfs tissues.

Woonstel was baie gerieflik, met alle toerusting, gerieflike parkering, selfs vir ekstra voertuig. Ons kon swem as ons wou. Heeltyd veilig gevoel. Beddens was gerieflik en TV-kanale was goed. Sal beslis weer oornag.

Ronél S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronél S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en tevrede.

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer daar bly.

Nureen S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nureen S
Saam met vriende

Lovely place.

Lovely and spacious. A home away from home. Clean. Well equipped. Centrally located close to all amenities. Will definitely return soon.

Jene L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf baie geniet.

Die eienaars het aan al ons behoeftes voorsien. Sal hierdie plek beslis vir iemand aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Loved the stay.

The owners were very accommodating of our needs. Would definitely recommend this place to anyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Helet W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet W
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Is baie sentraal geleë. Goeie kwaliteit bed en beddegoed. Ons het heerlik gebly. Ongelukkig het ons net een nag hier geslaap.

Charmaine V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Gesin met klein kinders

Dis 'n netjiese eenheid met alles wat nodig is, selfs vir 'n langer periode, met 'n sentrale ligging.

Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het gereeld met ons opgevolg oor aankoms- en vertrektye en of ons tevrede is. Daar was lekker sjokolade om ons te verwelkom. Ons sal maklik weer daar tuisgaan.

Leonard V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon en netjiese verblyf in Brackenfell. Die gasvrou is vriendelik en uiters behulpsaam.

Gemaklik naby winkelsentrums en hooftoegangroetes. Lekker privaat woonstel en rustige omgewing.

Karin L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Gesin met klein kinders

Was heerlik. Alles wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Malcomb D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D
Enkelreisiger

Clean, comfortable and convenient.

Wonderful place to stay. Always clean and the owner is super friendly and trusting. Not my first stay here and it definitely won't be my last.

Malcomb D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcomb D
Enkelreisiger

Altyd skoon en gerieflik.

Nie my eerste keer wat ek hier bly nie en sal ook nie die laaste keer wees nie. Ideale ligging vir my en altyd skoon en gerieflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Always clean and comfortable.

Not my first stay here and it won't be my last. Perfect location for me and always clean and convenient.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Antoinette J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is netjies en skoon, en ligging perfek. Dis veilige kompleks en buurt.

Linda, baie dankie vir die verblyf. Die plekkie is baie netjies en ek sal beslis weer van jou dienste gebruik maak. As ek iets moet sê wat dalk nie positief is nie is dit die stort. Die water reguleer moeilik en dit lek baie op vloer (glas is nie reg op bad nie). Verder geen probleme, lieflike plek.

Cambert O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cambert O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die eenheid is baie gerieflik, netjies skoon en was baie lekker. Linda is baie behulpsaam en sal beslis enige een verwys na Villa de Vie.

Malcomb D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D
Enkelreisiger

Comfortable, safe and convenient.

Had the pleasure of staying overnight in this lovely townhouse in a secure complex. Parking, although not a garage, was safe and undercover. The townhouse is really pleasant and comfortable with all the mod cons you will need. Clean, tidy and well located.

Cornelius H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is veilig, netjies en die eienaar is baie vriendelik en eerlik.

Baie netjies en is baie veilig. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat Kaapstad besoek.

Jeanette B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly!

Als wat ons nodig gehad het.

Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMDY0YWQ3LTZmNWMtNGQwMS1hNWJlLTQ1YThjOGMxOTNmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 65 Vredekloof Road Vredekloof, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.863149804905 18.673320964279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!