Villa Fontana 11
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lutie Katz-rylaan 1, Villa Fontana 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Fontana 11 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel met 'n lieflike see-uitsig en dit is ideaal in die hartjie van die ongerepte Yzerfontein geleë. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek, want dit is stapafstand vanaf die strand, restaurante en meer.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het ook 'n toegeboude stoep met gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig. Veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerhardt Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Lutie Katz-rylaan 1, Villa Fontana 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Fontana 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lutie Katz-rylaan 1, Villa Fontana 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom