6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Port Natal Road, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Riviera Woonstel 25 is 'n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van 'n veilige kompleks langs die Villa Riviera Hotel in Hartenbos. Hierdie woonstel is naby die strand, ATKV-amfiteater, waterfront en waterpark.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese breekware, eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke en 'n platskerm-TV met Netflix, Amazon Prime en YouTube. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n vlekvryestaal-binnebraai en die skuifdeure lei na die balkon met uitsigte oor die strandmeer. Veilige motorhuisparkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Emmie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Port Natal Road, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Riviera Woonstel 25 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Natal Road, Villa Riviera 25, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang