Villa Vista Bonita 63

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is ook 'n gasverwarmer wat per gasbottel teen 'n addisionele koste gehef sal word. Gaste moet voor inklok navraag doen.

Skoonmaakdienste kan op versoek teen 'n addisionele fooi gereël word.
Rapporteer asseblief breekskade.
Die gas se rekening moet ten volle betaal word voordat die gastehuis beset word.
Slegs die aantal gaste wat bespreek en betaal is, word toegelaat om die gastehuis te beset.
Alle bankkoste en fooie is betaalbaar deur die gas en sal by die gas se rekening gevoeg word.
Geen harde geraas en musiek word toegelaat nie, respekteer asseblief u bure.
Rook word nie binne die gastehuise toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 motors word toegelaat. Parkeer asseblief u motor(s) waar dit nie met enige ander motors of gaste sal inmeng nie.
Daar is trappe wat na die verblyf lei.
Daar is 'n ekstra wintergasfooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 380
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA557f35fea001450d0fbdcbae336c06bd592fb9b24a6c78948d5d03c738e8bc36503b3ed7018bd383739482d2c5c905224b46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag, vir 4 mense 86 5 1 5 63 Clarens Golf Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512962661519 28.430760037048
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang