Vista Bonita 1

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stefan C
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Top verblyf vir die prys. Eenheid is ruim en goed toegerus, sal die eenheid weer oorweeg indien ons Mosselbaai weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melisandi K
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Ons het ons verblyf geniet. Gerieflike woonstel met 'n pragtige uitsig en stoep. Alles wat ons benodig het, was daar. Gaste bokant ons het vreeslik geraas, veral die laaste aand van ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Vista Bonita 1
Baie dankie. Jammer vir die gaste bo. Asseblief, as so iets gebeur, stel die eienaar in kennis dat ons die opsigter kan stuur.

Danny O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Met die sonopkoms op die seehorison was dit asemrowend. Dit was werklik besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Vista Bonita Unit 1, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01be2b3b0e4b7cf795c14153ae370e340cdcec91930f04599e04cd1e322de5c034603a92d816108a0b3622ef94f8af942f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Beach Boulevard Vista Bonita Unit 1 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.159164196473 22.10875330512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang