Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 1

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard, Vista Bonita Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 R1 157 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vista Bonita 1 is 'n selfsorgwoonstel wat in Mosselbaai geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende en is naby die strand, restaurante, 'n kroeg en 'n waterpark.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele.

Gaste het toegang tot 'n ruim balkon met 'n see-uitsig en 'n uitsig van die waterpark en winkelsentrum. Dié balkon het ook 'n losstaande gasbraai en 'n eetarea. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Vista Bonita 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jare op LekkeSlaap 1

Ligging

  • Strandboulevard, Vista Bonita Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 157
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 157
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard, Vista Bonita Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f43d5ae0473470a045ae663e9302067a7b7efa98b2cc27170be5d0baed6c022cda70665e2f2475d728747ba93561681f91a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 157 per nag (plek vir 4) Beach Boulevard Vista Bonita Unit 1 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.159164196473 22.10875330512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem