+11
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Visvywers Unit 1

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wim V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

'n Onvergeetlike Stilbaai gesinsvakansie in 'n lieflike, moderne strandhuis. Hierdie moderne en ruim strandhuis is loopafstand van Stilbaai se hawe en swemstrand. Die kombuis en huis is baie goed toegerus. Die Air Fryer en skottelgoedwasser is baie gerieflik! 'n Wasmasjien, tuimeldroër en wasgoedlyn buite maak die lewe baie makliker. Ons het die gesellige binnebraai baie geniet en benut. Die DSTV en WiFi het goed gewerk. Veilige parkeerplek en ons het ook altyd veilig gevoel. Hierdie blyplek is hoogs aan te beveel en nog beter as op die foto's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

41 Main Road, Viswywers Flats, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6caee6aa656de56e590e2f56101d248c78a40f10a09d53da76368b827c1235e136b7561a7c29d1e4dfdc5ec6580a5286f725?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 41 Main Road Viswywers Flats 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.384496434435 21.420666448866

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang