+11
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Visvywers Unit 1

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 41 Main Road, Viswywers Flats, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Viswywers Unit 1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die skilderagtige dorpie Stilbaai. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspannende vakansie. Die eenheid is in Stilbaai-Wes en bied maklike toegang tot die swemstrand en riviermonding, met die Stilbaai-hawe, winkels, restaurante en gholfklubs almal naby. Dit maak dit 'n perfekte plek vir diegene wat beide gerief en natuurlike skoonheid soek tydens hul verblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit het ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien asook 'n eiland met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n lieflike braai- en kuierarea met sitplek, perfek om gesinsmaaltye saam te geniet, en 'n ingeboude braai.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ligging

  • 41 Main Road, Viswywers Flats, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

41 Main Road, Viswywers Flats, Stilbaai West, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6caee6aa656de56e590e2f56101d248c78a40f10a09d53da76368b827c1235e136b7561a7c29d1e4dfdc5ec6580a5286f725?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 41 Main Road Viswywers Flats 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.384496434435 21.420666448866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang