Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Selfsorg in Vleesbaai

Vleesbaai - Mullerlaan 33

8 gaste

4 slaapkamers

7 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Mullerlaan, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vleesbaai - Mullerlaan 33 is teen die strand in Vleesbaai geleë en het slaapplek vir 8 gaste.

Die huis bied privaatheid en het direkte toegang tot die strand. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamers het elk 2 enkelbeddens. 2 van die badkamers is in die hoofhuis en die derde badkamer is by die agterdeur. Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea. Die sitarea het 'n TV en gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart vir DStv saambring.

Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die see. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie waarvan 2 onderdak is. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n wasgoeddraad.

Vleesbaai is eksklusief vir inwoners en toegang word met 'n hek beheer. Die dorp het 'n winkel wat stapafstand van die huis af is. Mosselbaai is net 30 km daarvandaan en George is net 70 km daarvandaan.

Geen troeteldiere word toegelaat nie en die huis is nie geskik vir jong kinders (2 jaar en jonger) nie. Nie meer as 8 gaste word toegelaat nie en streng boetes sal geld indien hierdie limiet oorskry word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 33 Mullerlaan, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vleesbaai - Mullerlaan 33 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

33 Mullerlaan, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3N2JlMGY0LTE5NDgtNDc2OC1hZDI0LWVjODg0MmIyOGJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 33 Mullerlaan Vleesbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.284959283989 21.911432279415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang