10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Middel Laan, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vleesbaai Rustic Beach House is 'n lieflike selfsorgstrandhuis in die kusdorpie Vleesbaai, tussen Mosselbaai en Gouritsmond, en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die huis bied panoramiese see-uitsigte en is loopafstand vanaf 2 swemstrande.
Die huis bied slaapplek vir 9 gaste: die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n balkon met buitesitplek en lieflike uitsigte, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 'n stapelbed wat ideaal is vir 2 kinders en die laaste slaapkamer het 'n enkelbed.
Die kombuis, eet- en leefarea is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof-oond en 'n skottelgoedwasser. Verder is daar ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en 'n kaggel, en saam met die eetarea bied dit toegang tot 'n balkon met buitemeubels, 'n Weber-braai en lieflike uitsigte via opvou-glasdeure.
Buite is daar ingeboude braaigeriewe, en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Middel Laan, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Gaste dink Vleesbaai Rustic Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Middel Laan, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang