LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vleesbaai Rustic Beach House | LekkeSlaap
+17

Vleesbaai Rustic Beach House

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Vleesbaai Rustic Beach House
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Hermien A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermien A

Die ligging was fantasties en het in 'n mate vergoed vir die ander gebreke.

Die advertensie op julle webblad is baie misleidend. Die hoofhuis het 3 slaapkamers waarvan 1 bitter klein is. Die enkelbed het net-net daarin gepas. Daar was ook net 1 stort en toilet in daardie gedeelte. Die sogenaamde hoofslaapkamer is 'n buitekamer op 'n tweede vloer met trappe langs die kant van die huis. Hierdie buitekamer het wel 'n en suite-badkamer gehad. Ons het 'n 4-slaapkamerhuis verwag, nie 'n drieslaapkamerhuis met 'n buitekamer nie. Daar behoort ook melding gemaak te word van die gebrek aan parkeerruimte. Ek sal wel die huis aanbeveel, hoofsaaklik weens sy ligging, maar ek sal ook vir die mense vertel dat die huis nie korrek beskryf word nie.

Marine H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marine H

Heerlik, rustig met die beste uitsig op die see!

Ons het heerlik gekuier, gestap en geswem. Lieflike, skoon strande met vriendelike mense!

Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middellaan 4, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhNGZiYjZmLTVhMmYtNDhmNi05YmYzLTAxNGU4OGNmMjQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 4 Middel Laan Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.287379616008 21.912187207559
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!