Vogelbos
- 3 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Sluysken Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vogelbos Gastehuis is geleë in die lowerryke voorstad Welgemoed, in Kaapstad se Noordelike Voorstede, en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis om Kaapstad te verken.
Hierdie gastehuis bied een luukse dubbelslaapkamer met 'n en suite-badkamer en een selfsorg-eenheid. Elke eenheid bied slaapplek vir slegs 2 gaste.
Slegs 'n paar kilometer van die Bellville Gholfbaan en Tygerberg Natuurreservaat af, is die gastehuis sentraal geleë met maklike toegang tot lughawens, hospitale, winkelsentrums en verskeie besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Sluysken Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Sluysken Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang