Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Street parking is available during the day. Secure behind-gate parking is available at night.
The swimming pool is available for booked guests only. Pool towels will be provided.
No illegal substances or weapons are allowed on the property.
Open flames or candles are not permitted in the units.
Please respect the privacy of other guests.
No private functions, wedding receptions, office parties, or photography are permitted.
Loud music is not allowed.
Children are not permitted.
Smoking and vaping are prohibited.
No pets are allowed.
Guests are requested to report any breakages or maintenance issues.
Visitors are only permitted with the owner’s permission and may not stay overnight.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim, volledig toegeruste selfsorg-eenheid is op die eerste verdieping en word deur 'n voorportaal op die grondvloer bereik via 'n trap. Die eenheid is ideaal vir twee gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Die kombuisie is toegerus met 'n klein yskas/vrieskas, stoof met oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea, gemeubileer met 'n rusbank, leunstoele, TV en eetkamertafel, lei na 'n groot balkon. Die balkon kyk uit oor die pragtige tuin en het 'n Weber-braai vir 'n bietjie buitelugtyd. Dit bied ook toegang via 'n trap na die swembad. Die privaat voorportaalarea op die grondvloer kan ekstra bagasie/fietse/gholfstokke, ens. akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Street parking is available during the day. Secure behind-gate parking is available at night.
The swimming pool is available for booked guests only. Pool towels will be provided.
No illegal substances or weapons are allowed on the property.
Open flames or candles are not permitted in the units.
Please respect the privacy of other guests.
No private functions, wedding receptions, office parties, or photography are permitted.
Loud music is not allowed.
Children are not permitted.
Smoking and vaping are prohibited.
No pets are allowed.
Guests are requested to report any breakages or maintenance issues.
Visitors are only permitted with the owner’s permission and may not stay overnight.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Sluysken Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang