Vogelbos
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Suikerbekkie
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Mossie
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Maksimum kapasiteit per eenheid:
Suikerbekkie: 2 volwassenes
Windswael: 2 volwassenes
Mossie: 1 volwassene
Minimum verblyf van 2 nagte oor naweke.
INKRYK: 14:00 – 19:00 UITKRYK: 10:00
Gaste bly op die eiendom op eie risiko, en geen verantwoordelikheid sal aanvaar word vir enige verlies of skade aan gas/e se of huurder/e of besoeker/e se eiendom of hul persoon nie.
Daaglikse straatparkering van 08:00 tot 18:00, om toegang tot die motorhuis toe te laat. Veilige parkering agter die hek na ure.
Die swembad op die eiendom is beskikbaar vir interne gaste om te gebruik tussen 09:00 en 19:00.
Swembadhanddoeke sal voorsien word.
Vir sekuriteit, maak seker dat hekke, vensters en deure agter jou gesluit is.
Geen onwettige stowwe of wapens word op die eiendom toegelaat nie.
Geen oop vlamme of kerse word in die eenhede toegelaat nie.
Neem asseblief die privaatheid van ander gaste in ag.
Geen privaat funksies, trou-onthale of kantoorpartytjies nie.
Geen bruidsfotografie nie.
Geen harde musiek nie.
Geen kinders nie.
Rook/dampe verbode.
Geen troeteldiere nie.
Gaste mag slegs besoekers op die eiendom ontvang met die eienaar se toestemming.
Gaste se besoekers word nie toegelaat om oor te slaap nie.
Skakel asseblief waaiers/verwarmers/ligte af wanneer u uitgaan.
Stel asseblief die eienaar in kennis van breek-/onderhoudsprobleme voor u uitklok.
Geen afleweringspersone om die perseel te betree nie, bv. Uber Eats, Sixty60, ens.
Moenie die voëls of huisdiere voer nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Sluysken Street, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang