Voni's Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carmelita B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Awesome, affordable akkommodasie met alles wat jy nodig het. Ek het baie lekker gebly. Die gasvryheid was uitstekend. Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis. Dit is stil en rustig. Die cottage is uiters netjies, mooi ingerig met alles wat jy nodig het en nog meer. Dit was regtig awesome. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivonne
Voni's Cottage
Baie dankie Carmelita, jy was 'n vriendelike en wonderlike gas en is altyd weer welkom by ons. Vriendelike groete

Hennie En Nerina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Netjies, goed ingerig met alles wat jy benodig om gerieflik te bly en uitstaande gasvryheid. Goeie reëlings en bystand met ontvangs. Alles was in plek om gerieflik te bly en die persoonlike aandag en omgee was spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ivonne
Voni's Cottage
Baie dankie Hennie en Nerina, jul was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons.

Theunis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Dit het voldoen aan al ons vereistes. Plattelandse gasvryheid op sy beste! Uiters netjies met alle geriewe wat ons benodig het. Bespreking deur die webtuiste was 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
1 nag
4.6
Mrt 2019

Was baie vriendelik ontvang en plek was skoon en netjies. Was baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie skoon en netjies. Sal gerus weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ivonne
Voni's Cottage
Baie dankie vir goeie resensie, Hansie. Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage.

Annemé C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Knus en baie gerieflike verblyf! Ivonne, is 'n joviale, gasvrye bestuurder. Haar verblyf is regtig aanbevelingswaardig, knus, gerieflik en in 'n pragtige tuin geleë. Dit is in 'n stil en rustige omgewing met die mooiste gekoer van duiwe. Daar is regtig alles wat jy kan benodig, tot snoesige winterlakens op die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivonne
Voni's Cottage
Baie dankie Johan vir jul mooi resensie, dit word opreg waardeer. Jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete, Voni.

Hayley V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2018

Ek was mal oor my tydjie hier! 'n Pragtige plek om te slaap met 'n kombuisie en 'n en suite. Dit was so ontspannend daar. Die alarm en laserstraal wat jou motor veilig hou word waardeer. Die tuin is net so mooi en ontstappend om in te sit. Ivonne se hond, Bobby, het in ons harte ingekruip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivonne
Voni's Cottage
Thank you for the kind review Hayley, you were the perfect guests and are always welcome at Voni's Cottage. Kind regards, Voni

BPJ K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Uitstekend toegeruste verblyf met 'n gasvrou wat gasvry en aanpasbaar is! Een nag oorgebly op pad tydens 'n blomme-roadtrip. Heerlike gasvrye ontvangs en die ruim kamer en badkamer was werklik indrukwekkend toegerus. Ons kon gerieflik oornag en het selfs ontbyt (laat gereël op 'n Sondagaand) in haar kombuis kon nuttig. Lekker geklets en kuier-kuier opgepak. Die skoon en netjiese fasiliteite sal nog vele gaste se verwagtings oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivonne
Voni's Cottage
Baie dankie Ben vir jul mooi resensie, dit word opreg waardeer. Dit was heerlik om jul te ontmoet en die lekker geselsies sal onthou word. Jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete, Voni.

Jasper V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Pragtig en netjies, baie tevrede. Sal beslis weer soontoe gaan. Ons is vriendelik ontvang deur gasvrou. Eenheid is baie mooi en netjies met alles in wat jy nodig het. Sal met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivonne
Voni's Cottage
Beste Jack, Baie dankie vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Julle was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Nicoleen J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Gasvryheid van die begin tot die einde. Awesome. Ons het uitstekende gasvryheid beleef van ons daar aangekom het tot ons huis toe is. Sal beslis dit aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivonne
Voni's Cottage
Baie dankie Nicoleen, jul mooi resensie word opreg waardeer. Jul was perfekte gaste en is altyd welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Deon H
1 nag
5.0
Mei 2018

Gerieflik en gemaklik. Vriendelike mense, goed toegeruste verblyf en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivonne
Voni's Cottage
Baie dankie Deon vir goeie resensie, julle was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ivonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Agonis Street, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89167b806bb600ce3381a7eaff6dd763cc9dfe8052d33ec6feb5d3cd3e5b5b09f3043168447fc762213ee6178805c8167198?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 13 Agonis Street Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.667419173319 18.496544897542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang