2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Agonis Street, Vredendal, 8160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Voni's Cottage bied gemaklike verblyf in die klein dorpie Vredendal aan die Weskus. Hierdie verblyf bied 'n ruim, vrystaande eenheid.
Voni's Cottage is 'n ateljee-eenheid wat slaapplek bied vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Vars linne en handdoeke word voorsien, sowel as koffie, melk, suiker, tee en varsgebakte beskuit.
'n Braai-area, swembad en parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Die ligging van hierdie verblyf is naby Vredendal Parkrun, wat elke Saterdagoggend plaasvind.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, sluit in die bekende wynroete, die geniet van die plaaslike kelders soos Bellpost Wines, of bloot die geniet van die plaaslike kookkuns en gasvryheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ivonne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Agonis Street, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Voni's Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Agonis Street, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang