+56
Gastehuis in De Rust

Vredelus Plaas Verblyf

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Helena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gasvry. Rustig. Veilig. Baie, baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Rustig op die plaas, met alle moderne geriewe beskikbaar. Sou graag weer in die somer gaan kuier om die volle plaaservaring te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Privaat, veilig en huislik. Baie lekker gebly en 'n baie lekker kamer. Baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netjiese akkommodasie teen 'n billike prys. Pragtig, skoon en ruim. Wat 'n fantastiese plek om by te oornag en wonderlike gasheer. Lekker ruim akkommodasie met al die benodigdhede wat jy verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizemari H
1 nag
5.0
Apr 2026

Value for money. Value for money. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike oornag plekkie en baie sentraal geleë!! Heerlik gebly! Was soos n oasis na die 12 ure rit van Pretoria. Oms het net daar oornag maar die beddegoed het ons moeê lywe omvou sodat ons lekker uitgerus die tweede been tot by ons bestemming met gemak kon bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Stil en lekker. Lekker stil en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pleasant and convenient. Small room but very nice and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinetta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Stapafstand van die dorp met sy mooi kuierplekkies en net 11 km na Meiringspoort. 'n Pragtige oornagplekkie in die Klein Karoo met 'n wye uitsig en voëlsang. Die tuin is goed versorg en die vrede volop. Heerlike beddegoed en alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige kuier op die plaas alhoewel jy by die dorp is. Baie lekker. Stapafstand van al die restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth J
1 nag
5.0
Apr 2026

Rustig. Ja, ek het, was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Vredelus, Off New Street, De Rust, 6651, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIZQdVkpLzWzaOKIBeqEke8Z235ltxvwqZ3UXRXzHIjk5Zrt7OB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 Farm Vredelus Off New Street 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.490551445127 22.540348470211
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang