Vygeboom Villa
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 23 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 980R1 782 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vygeboom Villa is 'n selfsorg-eenheid in 'n stil en boomryke buurt in Durbanville, Kaapstad.
Die eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer.
Vinnige, hoëspoed WiFi is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n platskerm-TV en gemaklike sitkamerstel in die sitarea.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels, 'n houtvuurwarmbad, buitestort en braaigeriewe.
Die eenheid is sentraal geleë en is tussen 25 km en 40 km vanaf Kaapstad, Blouberg, Stellenbosch en die Paarl.
Dit is ook net 6 km van Cape Gate Mall, 12 km van Panorama en 7,5 km van Meerendal MTB Trail af.
Slaapplek
’n Bespreking by Vygeboom Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 30
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Vygeboom Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom