Wagibietjie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Allen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Fantasties. Sylvia is 'n uitstekende gasheer, net 'n jammerte ons kon nie langer bly nie. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Wagibietjie
Baie dankie, dit maak my hart bly. Baie oulike familie, julle is altyd welkom.

Melandri L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Onvergeetlik, sal vir seker weer die plekkie bespreek. Ons het verskriklik lekker gebly. Plekkie is mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Wagibietjie
Dit is 'n plesier om julle as gaste te hê. Waardeer die terugvoer, dankie.

Annettw L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was voorwaar 'n lekker ervaring! Die doel van hierdie keer se blyplek was die ligging, veiligheid, toeganglikheid, naby noodsaaklike besighede en rustige omgewing absoluut perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Wagibietjie
I am so pleased you enjoyed your stay and appreciate your lovely feedback!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sylvia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witteboom Street, Fonteinepark Complex, Unit 126, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1fc00e859b5f286123d9e136b5229b4074e72825e306bc7fe2de0d9f2112ac2d9f6b21620d31490eaba5c48336abf8f68d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Witteboom Street Fonteinepark Complex, Unit 126 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.129315383316 22.105118074687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang