+14

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Okt 2026.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Mrt 2026 tot 22 Mrt 2026.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 27 Mrt 2026.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Die eenheid werk op 'n voorafbetaalde elektrisiteitstelsel, en gaste wat vir langer tydperke bly, is verantwoordelik vir die aanvul soos nodig.

Beperkte skoonmaakvoorrade word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie saambring vir langer verblyf.

'n Spoedbeperking van 20 km/h geld binne die kompleks, wat die tuiste is van bejaarde inwoners en kinders.

Dit is 'n geraasbestande kompleks, en gaste word verwag om geraas te alle tye tot 'n minimum te beperk.

Vullissakke kan buite geplaas word vir versameling op Dinsdag- en Donderdagoggende.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Witteboom Street, Fonteinepark Complex, Unit 126, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1fc00e859b5f286123d9e136b5229b4074e72825e306bc7fe2de0d9f2112ac2d9f6b21620d31490eaba5c48336abf8f68d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Witteboom Street Fonteinepark Complex, Unit 126 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.129315383316 22.105118074687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang