+126
Wildsplaas in Dinokeng

Wagondrift Game Lodge & Spa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christo P
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Baie gemaklik. Goed toegerus. Baie netjies. Uitstekend, dankie. Wat 'n lekker verrassing. Diens en gasvryheid is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie! Sien uit daarna om julle weer hier te sien!

Patricia X
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Marvellous. Marvellous, so quiet and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
It was lovely having you here!

Charissa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Dit is 'n fantastiese plek. Ons het by H & H gebly. Die huis is 'n baie lekker huis met 'n asemrowende uitsig. Dit was een van ons lekkerste vakansies. Van die bestuur tot met die personeel het hulle soveel moeite met ons gedoen. Hulle is baie vriendelik en loop die ekstra myl om 'n mens se vakansie ekstra lekker te maak. Ons sal definitief weer teruggaan, en sal die lodge vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie! Dit was wonderlik om jou familie hier te hê en ons sien uit daarna om julle weer hier in die toekoms te sien!

Ororiseng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

It was peaceful, relaxing and enjoyable, and the staff was super friendly. I enjoyed the game drive, and our game drivers were very friendly, easy to chat with, and willing to explain things to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much. We are so glad that you enjoyed it.

Jo V
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Rustigheid vir die siel. Baie rustige plek waar jy kos vir jou siel kry. Heelwat om te doen oor 'n naweek om jou besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie Jo!

Petro S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Netjies en veilig. Fantastiese plek, rustig in die bos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie!

Rick E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Location misrepresented. We were happy with Wagondrift and its people. However, I believe that its location was misrepresented (albeit unintentionally), which left us somewhat disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you, Rick!

Jo-Anne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Amazing. We came all the way from Kimberley. It was the best stay and friendliest place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thanks so much, Jo-Anne! Really enjoyed having you stay with us!

Michael M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lovely luxury tents. Everything was very convenient. Friendly staff. Our stay was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much, Michael - we are so glad you enjoyed your stay with us!

Piet M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Goeie diens, vriendelikheid en uitstaande gasvryheid. Baie lekker saam vriende, 50 jaar skoolreünie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ms Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R945
20 % AF
R 945 R 756
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R945
20 % AF
R 945 R 756
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R945
20 % AF
R 945 R 756
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Moloto/ Rust-de-Winter Road, Cullinan, 0102, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 64 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b75e773097bfceb41d63e93f2bb4b1c15c3f71e6fab3689ed81a496e5bdc53fd3fbff8a2321252a9771b8b614348b5fc7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R945 nouVanaf R756 per nag (plek vir 2) 158 5 1 5 Moloto/ Rust-de-Winter Road Cullinan 0102 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.401055555556 28.597583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang