Pick your preferred language

English

Afrikaans

Wildsplaas in Dinokeng

Wagondrift Game Lodge & Spa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charissa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Dit is 'n fantastiese plek. Ons het by H & H gebly. Die huis is 'n baie lekker huis met 'n asemrowende uitsig. Dit was een van ons lekkerste vakansies. Van die bestuur tot met die personeel het hulle soveel moeite met ons gedoen. Hulle is baie vriendelik en loop die ekstra myl om 'n mens se vakansie ekstra lekker te maak. Ons sal definitief weer teruggaan, en sal die lodge vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ororiseng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

It was peaceful, relaxing and enjoyable, and the staff was super friendly. I enjoyed the game drive, and our game drivers were very friendly, easy to chat with, and willing to explain things to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much. We are so glad that you enjoyed it.

Jo-Anne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Amazing. We came all the way from Kimberley. It was the best stay and friendliest place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thanks so much, Jo-Anne! Really enjoyed having you stay with us!

Michael M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lovely luxury tents. Everything was very convenient. Friendly staff. Our stay was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much, Michael - we are so glad you enjoyed your stay with us!

Piet M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Goeie diens, vriendelikheid en uitstaande gasvryheid. Baie lekker saam vriende, 50 jaar skoolreünie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie!

Carlo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Highly recommendable. Peaceful, relaxing and value for money. It was peaceful, relaxing and very enjoyable. The accommodation was clean. Great game drives. The staff were very helpful and friendly. Relaxing spa treatments. I would really like to recommend Wagondrift if you want to experience being in nature just outside Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thanks so much, Carlo, and we appreciate your feedback!

Tanya V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie geniet. Dit was rustig en stil, baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie - ons sien uit daarna om julle weer hier te sien!

Chandre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing! We had the most wonderful time at Wagondrift Game Lodge! From the moment we arrived, we felt welcomed and completely relaxed. The lodge is beautifully kept, peaceful, and surrounded by nature, which made our stay so special. The staff were friendly and attentive, always making sure we were comfortable and happy. We loved the game drives and the chance to see wildlife up close—it truly felt like a little piece of paradise. The accommodation was clean, cosy, and had everything we needed for a perfect getaway. Every detail, from the atmosphere to the service, exceeded our expectations. We left feeling refreshed, happy, and already talking about when we’ll come back. Thank you, Wagondrift Game Lodge, for giving us such a memorable and joyful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Thank you so much, Chandre - we really appreciate your feedback and we are so happy that you had a good visit with us! Looking forward to seeing you again!

Juan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons tyd by Wagondrift Game Lodge & Spa was uitmuntend. Ons naweek in die luukse tent eenheid was baie lekker. Van ontvangs tot verblyf, geriewe, mense asook die gamedrive was alles puik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie, Juan - ons is so bly dat julle dit geniet het!

Johnathan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie wegbreek uit die stad bied rus in die bosveld. N fantastiese wegbreek uit die Pretoria stad. Ek en my vrou het die bos baie geniet. Deon het ons op 'n wildsrit geneem en ons het omtrent 95% van die verskeidenheid diere gesien. Hierdie plek is dinamies ingerig vir getroude paartjies tot groot groepe en families. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ms Muriel
Wagondrift Game Lodge & Spa
Baie dankie - ons is so bly dat julle alles geniet het!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ms Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
20 % AF
R 900 R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
20 % AF
R 900 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
20 % AF
R 900 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Moloto/ Rust-de-Winter Road, Cullinan, 0102, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 64 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b75e773097bfceb41d63e93f2bb4b1c15c3f71e6fab3689ed81a496e5bdc53fd3fbff8a2321252a9771b8b614348b5fc7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 153 5 1 5 Moloto/ Rust-de-Winter Road Cullinan 0102 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.401055555556 28.597583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang