+44

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paul R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Superb! Lovely relaxing stay, safe, 200m from the sea, walkways and caves. Within 2km of the Nature Reserve. Stay was too short, will definitely visit again. The host was very thoughtful, which made our stay extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Loved the attention to detail. Clean and well maintained accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Dankie, ons hoop om julle gou weer daar te verwelkom.

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Daar is 'n baie mooi uitsig. Het die grotte en die staproete geniet. Ja, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Ons hou van dieselfde dinge! Hoop om julle weer te verwelkom!

Beverley D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Enjoyable. Very comfortable and good views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
We share the love of that view with you. Hope to see you again!

Hanlie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

A spacious apartment with all the amenities and beautiful sea views. Really a great apartment, that is more spacious than expected, with beautiful sea views, immediate access to walking routes, and just so well kitted out. We used the bicycles that were available, had barbecues outside, and also relaxed watching TV. The area is very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Thanks! DANKIE! Hope to see you again.

James J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker gerus, gekuier en geniet. Goed ingerig. Netjies. Meer as genoeg vir ons behoeftes. Die fietse was 'n ekstra pluspunt. Goed geprys. Rustige en pragtige omgewing. Ons is almal tevrede. Dankie vir ons gasheer en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Dankie vir jul terugvoer! Ons hoop altyd dat gaste lekker kuier en ons uitsig ens. soos ons waardeer.

Maryke O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfek! Skoon! Die woonstel was skoon en netjies. Die uitsig was asemrowend. Daar was alles wat ons nodig gehad het en 'n bietjie meer. Sal beslis weer gaan! Puik verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Kom gou weer!

William R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjies. Skoon. Goed toegerus. Wonderlike uitsig. Wonderlike plekkie met 'n goeie uitsig op die baai. Het nie beplan om walvisse te sien nie (is nie die seisoen nie) maar die pragtige uitsig het selfs toevallige besigtigings veroorsaak. Netjiese plekkie met al die toebehore vir 'n gerieflike aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Jul was droomgaste!

Louisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Goeie uitsig. Verblyf was gerieflik sonder enige probleme. Besonder goed toegerus. Staproetes en rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liane S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Wonderlike uitsig. Pragtige eenheid met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Walviskus
Ons hoop jul kom gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

93 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b769043838dd7cf013b26c806e4aa1c8fc804179d5ba765c2dfb0bd7c14e5c5964cdda2340763a382d21a5ccae40f8ab8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 93 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.555521738337 19.365065583467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang