+137
Gastehuis in Muckleneuk

Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Erika S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Uitmuntend. Skoon netjiese gastehuis en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die skoon en netjiese gastehuis, asook die vriendelike ontvangs, geniet het. Ons hoop om u weer binnekort te verwelkom.

Vuyelwa D
1 nag
5.0
Apr 2026

Pleasant. It was a pleasant stay. I received a warm welcome when I arrived. I had booked the Rose room, which is spacious, clean and well prepared with all the necessary amenities. The premises are well secured with a guard on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Thank you for your kind feedback. We’re delighted to hear that you had a pleasant stay and that you felt warmly welcomed on arrival. It’s wonderful to know you enjoyed the Rose Room and found it spacious, clean, and well-equipped with all the necessary amenities. We’re also glad that you felt safe and secure during your visit. We truly appreciate your support and hope to welcome you back again soon. Kind regards,

Susanne L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Heerlik stil en veilig! Skoon en netjies. Fantasties en het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die rustigheid, netheid en veiligheid geniet het, en dat julle lekker kon ontspan. Dit beteken baie vir ons. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom!

Manda V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Ja, dankie, dit was baie lekker en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf lekker was en alles gerieflik ervaar is. Dit was ’n plesier om julle te kon gasheer, en ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom!

Bernard K
1 nag
5.0
Feb 2026

Goeie verblyf en goeie diens. Goeie verblyf en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor julle het die verblyf en diens geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom!

Carine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie mooi en gerieflike akkommodasie reg by die hospitaal. Die ontvangs was hartlik en vriendelik en was baie tegemoetkomend. Ons het heerlik geslaap. Die kamers bied alles wat nodig is. Was ruim en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf by ons geniet het en dat julle kamers en ontvangs aan julle verwagtinge voldoen het. Dit was vir ons 'n plesier om julle te ontvang en ons hoop om julle weer binnekort by Waterhouse te verwelkom.

Gomolemo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Very clean, very aesthetic if you are a vintage lover. Equipped house. I absolutely loved the vintage aesthetics. My friends loved it so much. Just carry a mosquito repellent to plug into your wall. Keep windows closed. But otherwise, this place beats hotels if you ask me. There's absolutely everything you need (fridge, microwave, coffee materials and cutlery). I just love it there. I'm absolutely booking there when I have a Pretoria visit. It absolutely beats hotels. It's like a cosy home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Thank you so much for your wonderful review! We’re delighted to hear that you and your friends enjoyed the vintage aesthetics and found the house clean, well equipped, and cosy. It truly means a lot to us that you feel it “beats hotels” and feels like a home away from home. Thank you as well for the helpful tip regarding mosquito repellent — much appreciated. We’re so happy you had a great stay and look forward to welcoming you back on your next visit to Pretoria.

Joanna B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2026

Gerieflike, groot kamers. Baie netjies. Rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u dit lekker by ons geniet het en dat u die kamers en die rustige atmosfeer waardeer. Dit sal vir ons ’n plesier wees om u weer by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom. Vriendelike groete,

Liesl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Pragtige kamer, rustige atmosfeer! Pragtige kamer met alles wat jy nodig het. Tuine goed versorg en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy die kamer en die rustige atmosfeer geniet het. Dit beteken baie dat jy ook ons tuin en diens waardeer. Ons sien daarna uit om jou weer by ons te verwelkom!

Jeannette S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Baie dankie vir 'n heerlike, rustige atmosfeer in die middel van die stad! Ons het weereens heerlik gebly! Dit was super netjies, die diens uit die boonste rakke en die atmosfeer rusrig te midde van die stad! Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk
Baie dankie vir julle mooi woorde! Ons is so bly julle het weereens ’n heerlike en rustige verblyf by ons geniet. Dit is altyd ’n plesier om te weet dat ons diens en atmosfeer so waardeer word. Ons sien uit daarna om julle weer binnekort by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 392

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

230 and 236 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52e088d27592fba7b83f0685429c1935c3c74f9a980b4e2d2a2e0ee2817374810583960aa98a8e983ee07deb9b3e330676d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 218 5 1 5 230 and 236 Bourke Street Muckleneuk 2000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.761165229559 28.206847608089

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang