LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk | LekkeSlaap
+127

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

81 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 4 Des 2020 tot 15 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R806 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Waterhouse Guest Lodges bied gerieflike, moderne en luukse akkommodasie met kunstige flair. Dis in die luukse Muckleneuk-area geleë, reg oorkant die Zuid-Afrikaans Hospitaal, en word omring met Jakarandabome. Kom ervaar die ouwêreldse bekoring van houtvloere en hoë plafonne.

Die 2 huise bied 14 gerieflike, goed toegeruste kamers, elk met 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke kamer het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Hulle het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word op versoek voorsien en gaste kan vanaf die spyskaart bestel.

Waterhouse Guest Lodges is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, hospitale en ander plekke van belang, soos die Universiteit van Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse Nasionale Parke. Dit is ook naby Loftus Versveld, Pretoria Groenkloofkampus, Pretoria Hoër Seuns- en Meisieskool, Crawford College en Afrikaans Hoër Seuns- en Meisieskool.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 81 resensies vir Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
  • Gaste dink Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R806
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R806
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffc959164fe436c88130bb6a276c6159fcdaa113f74606ffdb80ce05a433f7d89b1264236219a9f8d965e8dab4f5f09a1d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R806  per nag (vir 2 persone) 81 5 1 5 230 and 236 Bourke Street Muckleneuk 2000 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.761165229559 28.206847608089
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!