Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Muckleneuk

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 204 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gomolemo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Very clean, very aesthetic if you are a vintage lover. Equipped house. I absolutely loved the vintage aesthetics. My friends loved it so much. Just carry a mosquito repellent to plug into your wall. Keep windows closed. But otherwise, this place beats hotels if you ask me. There's absolutely everything you need (fridge, microwave, coffee materials and cutlery). I just love it there. I'm absolutely booking there when I have a Pretoria visit. It absolutely beats hotels. It's like a cosy home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Thank you so much for your wonderful review! We’re delighted to hear that you and your friends enjoyed the vintage aesthetics and found the house clean, well equipped, and cosy. It truly means a lot to us that you feel it “beats hotels” and feels like a home away from home. Thank you as well for the helpful tip regarding mosquito repellent — much appreciated. We’re so happy you had a great stay and look forward to welcoming you back on your next visit to Pretoria.

Simone S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Heeltemal voldoende, goed ingerig, baie gerieflik, en lekker privaat. Ons het baie lekker gebly. Alles was heeltemal voldoende, goed ingerig, baie gerieflik, en lekker privaat. Mooi kamers en pragtige tuine. Genoeg veilige parkering. Great ligging. Die kamer word elke dag mooi skoongemaak en opgeruim, en het baie gemaklike, skoon beddens. Daar is genoeg spasie vir twee mense. Dankie vir ons lekker verblyf, en vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat u die verblyf geniet het en dat die kamers, tuine, geriewe, privaatheid en ligging aan u verwagtinge voldoen het. Dankie ook vir die mooi woorde oor die netheid en ons span se vriendelikheid en behulpsaamheid. Dit was ’n plesier om u by ons te hê, en ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te verwelkom.

Etienne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Moeitevry - Gemaklike verblyf. Gemaklik en gerieflik, perfek geleë vir besoeke aan Suid-Afrikaanse Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly u het Moeitevry as gemaklik en gerieflik ervaar, en dat die ligging vir u besoeke aan die Suid-Afrikaanse Hospitaal perfek was.

Fred H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uit die boonste rakke. Uitmuntende plek en hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor dat julle die verblyf so geniet het. Julle aanbeveling beteken baie vir ons. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Heleen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die gastehuis, personeel is vriendelik, die kamer was netjies en veilig. Baie lekker gebly, skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet en veilig gevoel. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!

Duncan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absolute hidden gem, conveniently situated close to Zah. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Thank you! We’re glad you enjoyed your stay and loved our location. Seeing the stars is definitely one of the perks of being here! Kind regards,

Herman T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker gerus. Akkommodasie was skoon en netjies en parkering veilig. Dit is in 'n veilige deel van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u verblyf gemaklik en veilig was. Ons sien daarna uit om u binnekort weer te verwelkom!

Michele D
1 nag
5.0
Okt 2025

Gemaklik, gerieflik en veilig. My verblyf by Waterhouse is elke keer ongelooflik lekker, die atmosfeer is rustig en kalm, en ek vergeet ek is in die besige stad. Die kamers is mooi, skoon en gerieflik, en die diens is vriendelik en vinnig. Die sekuriteit het selfs buite saam met my gewag vir my Mr. Delivery sodat ek nie in gevaar is nie (dit was so dierbaar).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat jy jou ervaring by Waterhouse Guest Lodge so beskryf. Dit maak ons baie bly om te hoor dat jy die atmosfeer, geriewe en sekuriteit so waardeer. Ons sien uit daarna om jou weer binnekort by ons te verwelkom!

Lizette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Friendly and clean. We enjoyed our stay. Friendly manager and the unit was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Thank you so much for your kind feedback! We’re delighted to hear you enjoyed your stay and that you found the unit clean and welcoming. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back soon.

Annamarie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Home away from home. Gerieflik en netjies en loopafstand van Suid-Afrikaanse hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir u mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u by ons soos tuis voel en dat u die ligging en gerief waardeer. Ons sien uit daarna om u weer by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 374

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

230 and 236 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9351608ddd381ba7a159b0eb77bd15486cd640b335ca68a0b4ae3e695b48f5a72066e1a018da11303e91f6cd77d6552ea74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 204 5 1 5 230 and 236 Bourke Street Muckleneuk 2000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.761165229559 28.206847608089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang