Waterstone West A103
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Century Boulevard, Unit A103 Waterstone West, Century City, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterstone West A103 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Century Cite geleë, met groot balkonne en toegang tot vervoer is naby. Dié kompleks grens aan die kanaal en is 'n paar minute se stap vanaf die riviermonding en Canal Walk winkelsentrum.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Bedlinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het gemaklik sitplek en 'n platskerm-TV met toegang tot Netflix, Youtube en Kwesé videostroomkanale via 'n Roku mediaboks. WiFi word ook voorsien.
Die leefarea bied toegang tot die groot balkon met patio-meubels en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Century Boulevard, Unit A103 Waterstone West, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Waterstone West A103 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Century Boulevard, Unit A103 Waterstone West, Century City, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang