Wawiel Country Lodge
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R490 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wawiel Country Lodge bied puik verblyf 13 km van Ventersdorp af. Dit is ideaal vir reisigers en vakansiegangers. Kom klop gerus by ons aan!
Ons het eenslaapkamer- en tweeslaapkamer-chalets. Elke chalet het 'n aparte stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Al die eenhede is toegerus met basiese geriewe vir oornagverblyf.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar langs die chalets en daar is 'n restaurant op die perseel waar jy kan gaan eet.
Ventersdorp het 'n hele paar restaurante, geriewe, en vulstasies.
Waweil Country Lodge is gemáák vir reisigers wat 'n afsaalplekkie soek en vakansiegangers wat op soek is na rus en vrede.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Gerrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Gaste dink Wawiel Country Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom