Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wawiel Country Lodge

Wildsplaas
Kamer 7 en 8
Vanaf
Vanaf R490
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kamers by die swembad bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed. Daar is 'n aparte toilet, stort en wasbak. Die kombuisie het tee- en koffiemaakgeriewe. Beddegoed, kussings, ekstra komberse, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 9
Vanaf
Vanaf R490
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié nuwe kamers by die swembad bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Daar is 'n aparte toilet, stort en wasbak. Die kombusie het tee- en koffiemaakgeriewe. Beddegoed, kussings, ekstra komberse, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 4 en 5
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-chalet bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Beddegoed, kussings, ekstra komberse, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Daar is 'n aparte stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is ook 'n TV en plafonwaaier.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 6
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Dit het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n ketel, tee, koffie, suiker en 'n yskassie. Daar is ook 'n TV met Openview. Beddegoed, kussings, ekstra komberse, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Daar is 'n privaat ingang en 'n swembad is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met Openview, braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié semi- self-catering, oop plan eenslaapkamer-chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n aparte stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed, kussings, ekstra komberse, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Die chalet het 'n kitchenette met 'n kroegyskas, mikrogolfoond, 1plaat stoofie, elektriese pan, broodrooster, lepels, messe, vurke, borde, koppies, glase en pierings, ketel, koffie, tee, suiker en n parafin lampie. Daar is ook 'n plafonwaaier en TV (Openview). Daar is plugs 2 en 3 punt beskikbaar in die eenheid. Veilige onderdakparkeerplek asook n los staande braaier en 'n swembad is beskikbaar. Etes kan by restaurant bestel word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 3
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tweeslaapkamer-chalet het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n enkelbed in elke kamer, asook n waaier in elke kamer. Dus is daar slaapplek vir 8 gaste in die eenheid. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n oopplan-area met 'n toegeruste kombuis met eetarea, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, tweeplaatstofie, eetgerei, wasbak, skottelgoedseep en vadoeke. Koffie, teen en suiker is ook beskikbaar. Beddegoed, kussings, ekstra komberse, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. 'n Swembad is beskikbaar. Daar is ook 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met 'n TV met Openview en 'n waaier. Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R490
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YmU0NGVkLTBkYzctNDE3OS05ZjY3LTViMzEyYTQ5MzRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 Klipplaatdrift Farm Wawiel 2710 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.41287657862 26.730557084084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem