Wegbreek
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Straat 174, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Wegbreek is 'n ruim selfsorg-gesinsvakansiehuis vir 10 gaste in Hermanus. Dit is net 450 m vanaf Voëlklip Strand en 600 m van Grotto Strand af.
Die multiverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea, 'n leefarea op die eerste verdieping wat lei na 'n dek en 'n leefarea op die grondverdieping wat lei na 'n buitebraai-area. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 2 badkamers met 'n bad of stort. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die toonbank of die etenstafel geniet. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die leefarea op die eerste verdieping het 'n sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en dit lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die leefarea op die grondverdieping lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area. WiFi is beskikbaar. 'n Eenplaatgasstoof en herlaaibare ligte word voorsien.
Die groot perseel bied genoeg parkeerplek en daar is ook 'n veilige tuin waar kinders kan speel. Wegbreek het 'n sekuriteitstelsel.
Hermanus bied talle aktiwiteite soos kajakvaarte, swem, visvang, gholf en walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook die Fernkloof Natuurreservaat besoek en daar gaan stap, voetslaan of fietsry. Daar is ook 'n paar wynlandgoedere en wingerde om te verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Wegbreek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 443
Jaar gelys 9
Ligging
- 10de Straat 174, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Wegbreek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10de Straat 174, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom