12 gaste
6 slaapkamers
8 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 18 Gordon Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wegkruip Stilbaai bied gerieflike verblyf vir gesinne in Stilbaai, 'n pragtige kusdorpie in die Wes-Kaap. Dit is
binne loopafstand van die hoof-Blouvlagstrand af.
Dié eenheid het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 6 slaapkamers: 4 van die kamers het elk 1 dubbelbed en 2 van die slaapkamers het elk enkelbeddens vir kinders. Daar is 2 badkamers waarvan albei toegerus is met 'n stort en wasbak en daar is ook 2 aparte toilette. Linne word voorsien, alhoewel gaste hul eie handdoeke moet saambring.
Die eenheid het 2 braai-areas aan albei kante van die huis. Die huis het 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, skottelgoedwasser, mikrogolf en yskas toegerus is, asook tee- en koffiemaakgeriewe het.
Daar is 2 onderdakparkeerareas.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 18 Gordon Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Wegkruip Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Gordon Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang