LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wegkruip Stilbaai | LekkeSlaap
+8

Wegkruip Stilbaai

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gordonstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 370 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Wegkruip Stilbaai bied gerieflike verblyf vir gesinne in Stilbaai, 'n pragtige kusdorpie in die Wes-Kaap. Dit is net 'n paar meter van die hoof-Blouvlagstrand af.

Dié eenheid het 6 slaapkamers: 4 van die kamers het elk 1 dubbelbed en 2 van die kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers waarvan albei toegerus is met storte en wasbakke en daar is ook 2 aparte toilette. Die eenheid bied ook 2 baksteen-braaiplekke, 'n groot oopplan-eetarea, 'n leefarea en 'n goed toegeruste kombuis met alles wat jy nodig het vir selfsorg soos: 'n elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, ketel, strykyster, breekware, eetgerei, potte, panne en ander kombuisgerei. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste moet asseblief hul eie lakens, kussingslope en strand- en badhanddoeke saambring. Daar is 'n elektriese verwarmer vir koue nagte en gaste het ook toegang tot 'n dubbelmotorafdak vir ekstra gemoedsrus.

Wegkruip Stilbaai het 'n wonderlike uitsig oor die eindelose Indiese Oseaan van die sitkamer af - sit gerus hier en kyk hoe die walvisse en die dolfyne in die branders baljaar!

Slaapplek

’n Bespreking by Wegkruip Stilbaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Wegkruip Stilbaai
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Gordonstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wegkruip Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 370
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R1 370
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gordonstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MmJiZjEwLWMxNmMtNGE3My1iMWNiLWU4OGQ2ZTkxOTBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 370  per nag (vir 10 persone) 9 5 1 5 18 Gordon Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.371540072629 21.432277664032
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!