Wegkruip Stilbaai
Opsomming van Resensie
Lizé B - Nov 2020
Gemiddeld
Gemaklike kuierhuis.
Wegkruip Stilbaai's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Lizé. Ons sal 'n plan maak met die badkamers, maar is andersins bly julle het die naweek geniet.
Ronelle R - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Wegkruip Stilbaai's terugvoer
Ek is so bly julle kon uiteindelik daardie wegbreek inkry.
Chantal B - Nov 2019
Gemiddeld
Dit was 'n fantastiese wegbreek weg van die geraas van stad.
Wegkruip Stilbaai's terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet by Wegkruip. Nou weet julle waar die naam vandaan kom! Kom kuier gou weer.
Lloyd T - Apr 2019
Gemiddeld
Perfect spot in a great little town.
Wegkruip Stilbaai's terugvoer
Thank you for your comments. We are glad you enjoyed your stay at our little hide away!
Jaco S - Apr 2018
Gemiddeld
Uitstekende ligging by die see.
Wegkruip Stilbaai's terugvoer
Baie bly om te hoor julle het so lekker ontspan. Kom maak gerus weer 'n draai by ons.
Stienie V - Jan 2018
Gemiddeld
Gemoedsrus.
Wegkruip Stilbaai's terugvoer
So bly julle het die kuier geniet. Dit is regtig kosbaar om so reg op die strand te kan wees. Ons hoop julle kom maak weer 'n draai.
Karin L - Mrt 2017
Gemiddeld
Die ligging was perfek! Om so naby aan die strand te kon gewees het, maar nogsteeds privaatheid te kan beleef was wonderlik.
Wegkruip Stilbaai's terugvoer
Ons is dankbaar dat julle dit so geniet het. Hoop om julle gou weer te sien!
Doc. January J - Jul 2016
Gemiddeld
It was an awesome experience, especially the scenery and the homely feeling of the house.
Wegkruip Stilbaai's terugvoer
So glad you enjoyed your stay. Please come back soon!
Michael B - Mei 2016
Gemiddeld
Dit was heerlik om 'n paar tree van die strand af te wees!
Lees meerWegkruip Stilbaai's terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar. Ons waardeer dit en sal beslis aandag gee aan die probleme wat julle uitgelig het. Aangesien ons 'n vaste skoonmaakspan het, is dit belangrik dat ons hierdie kommentaar aan hulle deurstuur. Ons sien daarna uit om julle weer by Wegkruip te ontvang.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Gordonstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom