+63

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariam H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Spectacular views and service. This house is phenomenal; it has every amenity you can think of. The owners thought of the guests' comfort in every area, from super comfortable beds, the hot tub, and family sections to enjoy. The standout for us was the view; when you enter the house, the wow hits you! It's the most scenic view, and you will sit for hours just looking out of every window as they all showcase the ocean. A special thanks to the property manager, who met us on arrival and came to say goodbye. We are already looking forward to our return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gekuier by Whale Huys! Dankie. Ons het heerlik gebly met goeie ontvangs van René (Dankie!). Sy het ook eetplekke en aktiwiteite voorgestel wat ons kan doen. Kamers was beeldskoon met elkeen 'n asemrowende uitsig oor die see. Ons wil definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Whale Huys
Ons is baie bly om te hoor julle het julle tyd hier by Whale Huys so geniet. Baie dankie vir die pragtige resensie, dit was 'n plesier gewees om julle hier by ons te kon laat kuier en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Ek sal jou kompliment aan René ook deurgee.

Isadore P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Amazing place in an amazing environment. We had a whale of a time in a beautiful house with everything you need. Friendly reception and orientation. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Whale Huys
Hi Isadore, Thank you very much for staying at Guppy Huys. I am absolutely delighted to hear that you had such a lovely time. I will also let René know about your positive feedback regarding the friendly reception and orientation. We would be delighted to welcome you back in the future!

Louisa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Wonderful. Great house with a great view. Was able to see many whales in the bay from the lounge. Comfortable living spaces and bedrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Whale Huys
Thank you, Louisa, for your glowing review. We very much enjoyed hosting you and your family. You were such wonderful guests, and we hope to welcome you back again at some point in the future.

Eugene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Vyf ster fasiliteite en onvergeetlike ervaring. Ons verblyf was onverbeterlik. Uitstekende diens van Rene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Whale Huys
Ons is baie bly om te hoor julle het julle tyd hier by Whale Huys so geniet. Baie dankie vir die pragtige resensie, dit was 'n plesier gewees om julle hier by ons te kon laat kuier en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Ek sal jou kompliment aan René ook deurgee.

Leoni K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Whale Huys aan te beveel. Whale Huys het alle verwagtinge oortref, heerlike en gerieflike verblyf, swembadarea, braai, en die ligging met die uitsig oor die see, soos hul sê, to die for.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Whale Huys
Ons is so bly om te hoor julle het julle tyd hier by Whale Huys so geniet. Baie dankie vir die pragtige resensie, dit was 'n plesier gewees om julle hier by ons te kon laat kuier en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Justin E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Ongelooflike uitsig en goeie fasiliteite. Ek sal definitief weer Whale Huys besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Out of this world. Fantastic experience and I cannot recommend this property enough. Superb location, very well kitted out. Just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Whale Huys
Hello Maggie, It was lovely having you stay at Whale Huys and I'm delighted that your stay was so enjoyable. Thank you for the wonderful review. We very much look forward to welcoming you back at some point. Bruce Haase, Owner, Whale Huys

Germarié F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Ongelooflik. Die huis het alles en meer wat mens nodig het. Ons sal beslis weer en weer en weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Whale Huys
Ek is baie bly om te hoor dat jy en jou familie julle kuier so baie geniet het. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was ’n plesier gewees om julle hier by ons te kon laat kuier en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 5 070
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 070
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 070
per nag (plek vir 8)
Bespreek

40 Ingang Street, Overstrand, De Kelders, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71b5c2d6681d2c906b871d86b42fd4dfac3334edd34112a260b224e13466002cb467b882e01a6ab14ddf2fff0eb3c3f4b1b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 070 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 40 Ingang Street Overstrand 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.559124179902 19.358697262714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang