+9
Selfsorg in De Kelders

Whale Tale Studio Apartment

Whale Tale Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit. Die eenheid lei na 'n privaat balkon met lieflike see- en area-uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.

Huisreëls

Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Geen rook word in die woonstel toegelaat nie.
Geen besoekers of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

39 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f5dfa4d2a53dc6201aff5c4f74a7fddf1bcb8231604d5474b912608bcdb7b1ab017611cd16179d16509935573cfa33e3c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 39 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.552272 19.369582

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang