Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Tale

Selfsorg
Whale Tale Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel is op die boonste verdieping en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is 'n kombuisie wat basiese verhit- en eetgerei soos 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster het. Hierdie eenheid lei na 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig oor die see en die omgewing.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Geen rook word in die woonstel toegelaat nie.
Geen besoekers of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Whale Tale Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel van 100 vierkante meter is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien toegerus is. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler en lei na die stoep. Daar is nog 'n deur wat uitloop na die agterhof met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Geen rook word in die woonstel toegelaat nie.
Geen besoekers of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 39, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b87eba3e1038fe81057df859b02884c529146e36dc940417b28cf30ee3326568e9ee93cefc0e167cecd7435db0a9f049080?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 39 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.552272 19.369582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem