Whispering Waves
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ithaki-straat 6, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Whispering Waves is 'n lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n stil doodloopstraat in Langebaan. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die Langebaan-strandmeer en die see vanaf die balkonne.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n koningingrootte-bed, 'n balkon en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n TV met Netflix en DStv, gemaklike sitplek en stapeldeure wat na die stoep met sitplek, 'n braai-area en 'n swembad lei.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die huis is stapafstand vanaf die gewilde Club Mykonos, restaurante en verskeie besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Whispering Waves sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nita Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 189
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Ithaki-straat 6, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Calypso Beach Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ithaki-straat 6, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom