+191
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1645 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

White Sands is in Kleinkrantz in Wildernis en bied gerieflike verblyf aan ’n sakereisiger, gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, en die strand.

Die verblyf beskik oor koningkamers. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi in elke suite. Die suites lei na 'n privaat stoep en daar is 'n kombuisie in elkeen met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond.

Elke eenheid by dié seefrontgastehuis bied ’n 180 grade-uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Gaste kan kyk hoe dolfyne speel en die sonsondergang geniet.

Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 208 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ester C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing apartment, safe, secure and wonderful view. We did not want to leave. We slept over for 2 nights and it was definitely not enou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Marike V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, baie mooi. Baie lekker verblyf, skoon plek en pragtige uitsig oor die see.
Mrt 2026
Elmarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Absoluut fantasties!
Mrt 2026
Antoinette K
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut 'n fees! Sal toe oë weer daar bespreek! Wonderlike stukkie hemel met pragtige uitsig! Sal dit sterk aanbeveel! Baie vriendelike en behulpsame...
Sien meer
Mrt 2026
Leonard E
Saam met lewensmaat
5.0
Moeite werd. Lekker en gerieflik met puik ligging.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 208

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1645 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1645 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 208 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang