+43
Selfsorg in McGregor

The Cottage at Wild Almond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liezl T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Vijf ster verblyf in McGregor. Ons besoek McGregor gereeld en Almond Cottage was perfek vir 'n familie kuier. Die huis is met alles toegerus en vol karakter en interessante dekor items. Stapafstand van al die restaurante en winkels en die stoep is die perfekte plek vir laat middag wyn proe. Alles was vyf ster en Dennis was so verwelkomend. Defnitief nie ons laaste bedoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
The Cottage at Wild Almond
Dankie Liezl.... Hope to see you again soon at Wild Almond.

Clive V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Enjoyable. Good hosts. Very comfortable, neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria K
Kort verblyf
5.0
Des 2025

A paradise like retreat in the most beautiful town. Gorgeous cottage, with the most beautiful garden and veranda. (and pool). Exceptionally decorated, perfectly equipped, clean, very peaceful, safe and within a short walk to the pub, restaurants, the supermarket and shops. The owners are most welcoming and kind. Definitely great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
The Cottage at Wild Almond
Thank you, Miki, for your appreciative comments. Look forward to hosting you again one day.

Barbara M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Comfortable, cozy and relaxing. Dennis was very welcoming with a cozy fire going when we arrived on a chilly day and fresh flowers in little vases. We sipped tea on the verandah while watching the variety of birds. The kitchen was well equipped. We were very comfortable and felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

We highly recommend a stay at the cottage! We had a super comfortable and peaceful stay. The cottage is perfect in every way! The hosts are incredible too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
The Cottage at Wild Almond
Thank you, Bee. It was lovely hosting you both.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
The Cottage at Wild Almond
Thank you, Gabrielle.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
The Cottage at Wild Almond
Thank you, Michelle.

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ons gaan weer daar bly! Ons was aangenaam verras en het heerlik gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dennis
The Cottage at Wild Almond
Dankie Pieter. It was lovely hosting you all.

Elizabeth D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was ongetwyfeld die beste verblyf waar ek nog ooit bespreek het. Voortreflik en onverbeterlik! Uiters heerlik gebly, geslaap, gebraai en gekuier - baie naby alles, loopafstand, en die inligting voorsien was volledig en puik omskryf. Baie goed toegerus met alles waaraan ek kon dink benodig word, en meer. Vriendelike katjie het soms net kom groet, maar sy eie gang gegaan. Ek kan hierdie verblyf hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
The Cottage at Wild Almond
Dankie Elzabe. Much appreciated comments. Come back soon.

Duvall V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Jewel in McGregor. Wild Almond is a jewel in McGregor. The cottage is perfectly equipped, ideally located and is a wonderful host. I'd go back in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dennis
The Cottage at Wild Almond
Dear Duvall Thank you for your lovely review, look forward to welcoming you both back. Warm regards, Dennis Wild Almond

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Tindall Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd038679c3d54bff9e331a83e7d28d1084a08cebf98be590536a03d1f0054d72e735309cba5c1e7e7b702a790803d724d4d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 4 Tindall Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.945783082657 19.827202856541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang