Wild Olive Self-Catering Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Grant S - Des 2023
Algehele gradering
Waarde verblyf weg van die stad se geraas.
Riedewaan D - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome!
Wild Olive Self-Catering Cottage se terugvoer
Thank you for your review Riedwaan. We hope you have a blessed Christmas and hope to see you again soon at the cottage.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Morne H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Rodney C - Okt 2023
Algehele gradering
Everything perfect.
Tanya C - Aug 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë vir die Swartland.
Ulrike K - Aug 2023
Algehele gradering
Stylvol en vars, silwerskoon en sonder onnodige fieterjasies.
Anja B - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies.
Adele V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en bekostigbare verblyf.
Sonja M - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Shaney S - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en baie pragtig.
Wild Olive Self-Catering Cottage se terugvoer
Hello Shaney, thank you very much for staying with us and please do come again. Karen and I would love to host you again. Kind Regards. Clive
Rudi L - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie met alles wat jy nodig het.
Sydney S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties, Ek het gekom om te rus and dit was gedoen.
Wild Olive Self-Catering Cottage se terugvoer
Hello Sydney
Thank you very much for your kind comments, we are really happy to have hosted you and would love to welcome you and your wife back.
Kind Regards,
Clive and Karen
Hamlin J - Aug 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was baie gemaklik en die hele ondervinding was uiters aangenaam. Die akkommodasie was selfs beter in realiteit as op die foto's.
Wild Olive Self-Catering Cottage se terugvoer
Hello Hamlin, thank you very much for your positive review! Karen & I look forward to hosting you again in the future!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilde Olyf-straat 4, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom